JA slide show

Die pad na littlestraat - Karien Jordaan Die Pad na Littlestraat …
Opgedra aan my pa wat my verseker dat daar lieflike musiek aan die anderkant is en aan my ma aan wie se tafel daar altyd nog plek is.

Wat ‘n ongelooflike pad - ‘n pad vol kronkels en blinde draaie – die een wat eindelik in Littlestraat, Ermelo, by Brakmusiek tot rus gekom het.
Tuisblad
Tyd staan nie stil nie ...
Karien Jordaan - Afrikaanse Musiek Bloemfontein
Verwesenlik jou droom

Vroeg verlede jaar sit ek een dag in ‘n haarsalon en terwyl ‘n onbekende vrou my hare droogblaas, staan en kyk sy my so skewekop in die spieel, en vra onskuldig: “Werk jou man nog?”. Wel, dit het gevoel of iemand ‘n groot emmer water oor my kop omkeer. Ja, dis dan hoe dit is – tyd staan nie stil nie – nie vir een van ons nie. Daar is net soveel tyd om ‘n droom te verwesenlik en my tyd het onverwags aangebreek – net daar in Eeufeesweg, in die stoel van ‘n haarsalon.
 
< Vorige   Volgende >

Debuut CD


Karien Jordaan



Luister na my CD


Karien Jordaan

CD beskikbaar by:


  • Bloemfontein - Kloppers

  • Welkom - Music Corner

  • Kaapstad - Music4U - Cape Gate

  • Kontak My vir CD aankope